Catalyst – Geskenke

Is jy ooit in Umhlanga?

Jy sal waarskynlik by hierdie winkeltjie verbyloop sonder om te besef dat jy ‘n ervaring mis. Catalyst hou unieke Suid-Afrikaanse produkte en geskenke aan. Nog ‘n 10 uit 10 aanbeveling. Inligting deur Hugo Snyman geplaas telefoon 082 551 7127.
 Ad - Catalyst

Hennie Swart – Staalwerk en instandhoudingswerk

Terloopse ontmoeting. ‘n Sterk ouerige blanke man sit bo op ‘n paal en sweis man alleen ‘n groot staalhek aanmekaar waar ‘n bakkie in ‘n hek vasgery het die vorige aand.

Ons was op soek na ‘n persoon wat ‘n afdak op ‘n stoep moes bou by ‘n woonstel kompleks volgens streng spesifikasies. Ons het daardie persoon gevind. Hennie het die opdrag uitgevoer asof hy ‘n struktuur bou wat vir 300 jaar in wind en weer moet staan.

By Third Circle Batebestuur het ons ‘n raadsaal tafel wat al vir ses maande staan en squeak en ek en Thilo het ons bes probeer om die tafel reg te maak. Geen sukses.

Tyd om Hennie in te roep. Hy daag op. Ek hoor net “ek het ‘n plan” en “die plan gaan nie werk nie” maar “ek het ‘n nuwe plan” en daar sien ons ‘n boer maak ‘n plan in aksie. Daarom skryf ons Hennie se storie.

Hy werk as ‘n algemene instandhoudingskundige en is in staat om mooi stabiele staalstrukture te bou. Hy werk in die Pretoria en omgewing en hy kan gekontak word by (072) 182 3362.

Skakel Hugo of Connie Snyman by (082) 551 7127 en (082) 451 2004 indien jy graag meer van Hennie wil hê!

Ons gee hom 10 uit 10 vir die werk wat hy vir ons gedoen het en kan hom aanbeveel.

 

Now I am Qualified, but hey, where are the Jobs? Create the jobs!

  • Do you want to change South Africa for the better; perhaps the world?
  • Ever heard: “If you are not working, we are not hiring?”
  • Do not know what you are going to do next year?
  • Have you ever considered starting your own business?
  • You do not need a lot of money, just a good business idea and a lot of perseverance.
  • Come join in a workshop to help turning your idea into a business.
  • Learn some tools to determine your business model, strategy and business plan.
  • Learn how to use the Internet for business without breaking the bank.
  • Learn how to test and improve your business idea in a fast changing and unpredictable world.
  • For more information, click here.
Proudly sponsored by:
tcamtri-era